Besoek ons facebook blad!

064 537 4228

Pay it Forward

Pay it ForwardPay it ForwardPay it Forward
Tuis
PIFCF2025
#PIFCF2024
#PIFCF2023
#pifcf2023 Business Drive
#PIFCF2022
INBLY GOSPELFEES 2020
#PIFCF2019
CRISIS RESPONSE
MEER OOR PIFCF/SPAN
RAAK BETROKKE
PIF NUUSBRIEF
KONTAK ONS

Pay it Forward

Pay it ForwardPay it ForwardPay it Forward
Tuis
PIFCF2025
#PIFCF2024
#PIFCF2023
#pifcf2023 Business Drive
#PIFCF2022
INBLY GOSPELFEES 2020
#PIFCF2019
CRISIS RESPONSE
MEER OOR PIFCF/SPAN
RAAK BETROKKE
PIF NUUSBRIEF
KONTAK ONS
More
  • Tuis
  • PIFCF2025
  • #PIFCF2024
  • #PIFCF2023
  • #pifcf2023 Business Drive
  • #PIFCF2022
  • INBLY GOSPELFEES 2020
  • #PIFCF2019
  • CRISIS RESPONSE
  • MEER OOR PIFCF/SPAN
  • RAAK BETROKKE
  • PIF NUUSBRIEF
  • KONTAK ONS
  • Tuis
  • PIFCF2025
  • #PIFCF2024
  • #PIFCF2023
  • #pifcf2023 Business Drive
  • #PIFCF2022
  • INBLY GOSPELFEES 2020
  • #PIFCF2019
  • CRISIS RESPONSE
  • MEER OOR PIFCF/SPAN
  • RAAK BETROKKE
  • PIF NUUSBRIEF
  • KONTAK ONS

ONS KYK TERUG NA #PICFC2019

 Ons is opgewonde om u mee te deel dat โ€˜n suksesvolle Pay it Forward Christusfees aangebied was vanaf 21 โ€“ 26 Mei 2019. Hierdie Christusfees is โ€˜n interkerklike fees waar verskeie gemeentes asook verskeie skole hande gevat het. Die week was aangebied deur welbekende Gospel sangers en sprekers. Daar was uitreike gedoen na laerskole, hoรซrskole en ouetehuise. Die week het ook โ€™n damestee en drie groot gospelaande ingesluit, onderskeidelik in Despatch, Uitenhage en Kirkwood. 


Weens die COVID pandemie was die fees vir 2 jaar uitgestel.


Ons het wel vir die kunstenaars, wat die hardste finansieรซl getref was deur die pandemie, 'n insameling gehou deur 'n aanlyn Gospel geleentheid aan te bied.

KYK GERUS NA DIE AANLYN UITSENDING HIER

โ€œSUKSES IS OM TE GEE SONDER OM IETS TERUG TE VERWAG!โ€

Bloedskenk

SPCA/DBV Donasies

SPCA/DBV Donasies

Tydens die Blood drive is die gemeenskap uitgedaag om hulle deel te doen om bloed te skenk. Groot was ons dankbaarheid toe 70 eenhede bloed geskenk is, wat tot gevolg het dat meer as 100 mense 'n nuwe kans op lewe gekry het.



SPCA/DBV Donasies

SPCA/DBV Donasies

SPCA/DBV Donasies

 Ons gemeenskap se harte is vol liefde vir ons diere Tydens die "30 Day Pay it Forward Challenge" was daar 'n groot aantal kos ingesamel vir ons plaaslike DBV. 

boomplant

Tydens die pay it forward challenge, is daar bome by verskeie skole geplant. Sodoende het ons teruggee aan moeder aarde.

Weet-Bix Projek

Nadat dit aan die lig gekom het, dat daar nood is in 'n skool in Despatch, het die Pay it Forward span besluit om 'n Weet-bix drive van stapel te stuur. Die mikpunt was om 30 bokse Weet-bix in te samel. Die gemeenskap het hulle harte en hande oopgemaak en 636 bokse is ingesamel, en verskeie skole se noodspense kon aangevul word.

Show More

Pay it Forward Community Foundation NPO320-844

064 537 4228

Copyright ยฉ 2026 Pay it Forward Community Foundation - All Rights Reserved.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept