Koop jou kaartjies hier!

064 537 4228

Pay it Forward

Pay it ForwardPay it ForwardPay it Forward
  • Tuis
  • #PIFCF2024
  • #PIFCF2023
  • #pifcf2023 Business Drive
  • #PIFCF2022
  • INBLY GOSPELFEES 2020
  • #PIFCF2019
  • MEER OOR PIFCF/SPAN
  • RAAK BETROKKE
  • KONTAK ONS
  • Kaartjie Verkope
  • More
    • Tuis
    • #PIFCF2024
    • #PIFCF2023
    • #pifcf2023 Business Drive
    • #PIFCF2022
    • INBLY GOSPELFEES 2020
    • #PIFCF2019
    • MEER OOR PIFCF/SPAN
    • RAAK BETROKKE
    • KONTAK ONS
    • Kaartjie Verkope

Pay it Forward

Pay it ForwardPay it ForwardPay it Forward

064 537 4228

  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out


Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuis
  • #PIFCF2024
  • #PIFCF2023
  • #pifcf2023 Business Drive
  • #PIFCF2022
  • INBLY GOSPELFEES 2020
  • #PIFCF2019
  • MEER OOR PIFCF/SPAN
  • RAAK BETROKKE
  • KONTAK ONS
  • Kaartjie Verkope

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

ONS KYK TERUG NA #PICFC2022

Die Pay it Forward Christusfees was 'n groot sukses in 2022!

 Ons het fees gevier van die 14de tot 23ste Oktober 2022

“Sukses is om te gee sonder om iets terug te verwag!”

Kliek gerus op die “Ons Kyk Terug” skakel hieronder om te sien wat ons die vorige jare aangebied het. 

Kyk terug na 2019-2021

PAY IT FORWARD EVENTS 2022

7-DAY-PAY-IT-FORWARD-CHALLENGE

Die Pay it Forward Christusfees het afgeskop met ‘n “7-Day Pay it Forward Challenge” op die 7de Oktober, waar ons die publiek uitgenooi het om vir 7 dae TERUG TE GEE en iets goed vir iemand anders te doen.

Laai die “INFORMATION BOOKLET” hier af.

BLOEDSKENKDAG

Die gemeenskap was uitgedaag om op Maandag, 10 Oktober by die Stadsaal in Despatch, bloed te skenk. Ons het meer as 30 eenhede ontvang deur bereidwillige bloedskenkers.


Hierbo: Elisha (10) voer ‘n onderhoud met Diann-David (7) wie se lewe gered is, agv iemand wat bereid was om bloed te skenk!

15 OKT | SATERDAG FINANSIËLE SEMINAAR

 Op Saterdag, 15 Oktober, het ons ‘n voldag Seminaar aangepak, saam met skrywer van die boek GOD EN GELD.


Wilco het die gemeenskap kom leer hoe om finansiël vry te kom en ons finansies op GOD se manier te bestuur.


Ons deel graag een van die getuienisse van die meer as 100 bywoners van die geleentheid:


"Hierdie is vir my 'n baie spiritual journey, maar ook een van die mens ontdek wat ek eintlik is. Ek was 'n depressie leier (ek se was, want ek glo God het my vernuwe) elke dag gedink aan selfmoord vir laaste 7-8 jaar. Ek het soveel hoop in die seminaar gehad vir my was dit die laaste life line. Ek was so verlore, deur leuns dat ek nie meer geweet het wie ek is nie. Nou weet ek. Ek is 'n kosbare dogter van God, en ek het 'n purpose."

Video

17 OKT | MAANDAG MUSIEKWERKSWINKEL

Die Pay-it-Forward-Christusfees-span het die Maandag, 17 Oktober, alle “BANDS” na ‘n GRATIS Musiekwerkswinkel uitgenooi wat by Huis van Heerlikheid in Uitenhage gehou was. Hierdie werkswinkel was aangebied deur die groep Onbeskaamd en het ongeveer 100 worship leiers en musikante toegerus.

Huis van Heerlikheid – 4Chase Straat, Uitenhage

VIDEO

17 – 21 OKT | SKOLE WORD BEDIEN

Die Pay it Forward span het meer as 12 skole besoek in die week van die 17de - 21ste Oktober.


Die groep Onbeskaamd het tiener-leerlinge kom toerus met 'n boodskap van Respek vir jouself, die onderwysers en hul maats. Die jong-generasie het hul harte uitgesing saam met die band.


Oom Karoolus en Lente het verskeie boodskappe van hoop en liefde met die jong-span gedeel, waar hulle ook lekker saam gesing het.


Ouers kon deel in die aktiwiteite by die skool met 'n LIVE Facebook link wat beskikbaar gestel was vir elke skool.


#SòGeeOnsTerug


'n video van die aktiwiteite by die skole

18 OKT | DINSDAG LAERSKOOL ONDERWYSERS LYNETTE BEER

 Pay it Forward het ook alle laerskoolonderwysers uitgenooi na ‘n gratis toerustingsgeleentheid saam met Lynette Beer. Die geleentheid het plaasgevind op Dinsdag, 18 Oktober om 16h00 by Laerskool Handhaaf se skoolsaal.


Hierdie geleentheid was uitsluitlik vir laerskoolonderwysers gewees.

19 OKT | WOENSDAG HOËRSKOOL ONDERWYSERS LYNETTE BEER

 Pay it Forward het ook alle hoërskoolonderwysers uitgenooi na ‘n gratis toerustingsgeleentheid saam met Lynette Beer. Die geleentheid het op Woensdag, 19 Oktober om 15h00 by Hoërskool Despatch se skoolsaal plaas gevind.


Hierdie geleentheid was uitsluitlik vir hoërskoolonderwysers.

21 OKT | VRYDAG GOSPEL AAND

  ‘n GRATIS, geesvervulde Gospelaand, met van ons land se welbekende gospelsangers, LEON Ferreira, Oom Karoolus en LENTE, ONbeskaamd, en CARINDÈ van Schalkwyk het plaasgevind op Vrydagaand, 21 Oktober 2022 by die AGS Lighuis Christelike Sentrum in Despatach.

22 OKT | SATERDAG DAMESMIDDAG MET LYNETTE BEER EN CARINDÈ

 Die Pay it Forward Christusfees het aangebied  “Geanker in HOOP”.


‘n Onvergeetlike damesogggend saam met welbekende spreekster Lynette Beer en Gospel sangeres, Carindè van Schalkwyk het plaasgevind op Saterdag, 22 Oktober by AGS Lighuis Christelike Sentrum op Despatch.


Meer as 500 dames het 'n boodskap van HOOP ontvang!

VIDEO

23 OKT | SONDAG AFSLUITINGSAAND MET DANIE BOTHA

 Pay it Forward het die onvergeetlike feesweek afgesluit die Sondagaand, 23 Oktober, met  die legendariese gospel sanger, Danie Botha by Huis van Heerlikheid in Uitenhage.

PIFCF SPAN VAN 2022

PIFCF SPAN VAN 2022

  

Die Pay it Forward Kommitee wil van die geleentheid gebruik maak om vir Heather Botha en Sanette van Eyk (voor) te bedank vir hulle harde werk voor en tydens die fees, en ook vir hulle oop harte vir die fees en ons visie.


VIR ENIGE NAVRAE KONTAK DIE P.I.F-SPAN


Heather Botha 078 894 9365

kontak.pifcf@gmail.com

ONS BORGE | OUR PARTNERS

Dankie aan ons borge! Saam maak ons 'n VERSKIL!

  • Kaartjie Verkope

Pay it Forward Community Festival

064 537 4228

Copyright © 2025 Pay it Forward Community Festival - All Rights Reserved.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept