Koop jou kaartjies hier!

064 537 4228

Pay it Forward

Pay it ForwardPay it ForwardPay it Forward
  • Tuis
  • #PIFCF2024
  • #PIFCF2023
  • #pifcf2023 Business Drive
  • #PIFCF2022
  • INBLY GOSPELFEES 2020
  • #PIFCF2019
  • MEER OOR PIFCF/SPAN
  • RAAK BETROKKE
  • KONTAK ONS
  • Kaartjie Verkope
  • More
    • Tuis
    • #PIFCF2024
    • #PIFCF2023
    • #pifcf2023 Business Drive
    • #PIFCF2022
    • INBLY GOSPELFEES 2020
    • #PIFCF2019
    • MEER OOR PIFCF/SPAN
    • RAAK BETROKKE
    • KONTAK ONS
    • Kaartjie Verkope

Pay it Forward

Pay it ForwardPay it ForwardPay it Forward

064 537 4228


  • Tuis
  • #PIFCF2024
  • #PIFCF2023
  • #pifcf2023 Business Drive
  • #PIFCF2022
  • INBLY GOSPELFEES 2020
  • #PIFCF2019
  • MEER OOR PIFCF/SPAN
  • RAAK BETROKKE
  • KONTAK ONS
  • Kaartjie Verkope

Raak Betrokke

 Jou vrywillligheid kan iemand se lewe verander.

Maak 'n Donasie

 Wil jy betrokke raak by Pay it Forward , maar is nie seker waar om te begin nie? Jy kan jou ondersteuning bied, deur 'n donasie in die verskeie projekte te maak. Pay it Forward se projekte hardloop reg deur die jaar en jy kan dus betrokke raak by die projek van jou keuse. Elke bydrae maak 'n groot verskil in iemand se lewe. Kontak ons vandag vir enige navrae en verdere besonderhede oor hoe jy betrokke kan raak.

MAAK 'N DONASIE

Word 'n Vennoot

  

U kan ook n vennoot raak van Pay it Forward , deur finansiële bydraes ter ondersteuning van ons projekte, om sodoende 'n verskil in die lewe van iemand te maak asook die gemeenskap. Saam kan ons 'n positiewe impak maak.


U finansiële bydrae kan direk in die PIFCF rekening inbetaal word:

PAY IT FORWARD 

COMMUNITY FOUNDATION (NPO 320-844)

BANK: FNB

BANKKODE: 250655

BANKREKENING NOMMER: 62779856784


MAAK 'N DONASIE

DANKIE!!!

  • Kaartjie Verkope

Pay it Forward Community Foundation NPO320-844

064 537 4228

Copyright © 2025 Pay it Forward Community Foundation - All Rights Reserved.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept

14 - 17 july 2025

click here to watch online