’n Groot dankie aan elke borg wat hierdie dag moontlik gemaak het, elkeen wat ’n geskenk geborg het, en aan elke dame wat saam met ons die oggend beleef het.
Ons sê ook dankie vir Vasti Burger vir haar kragtige boodskap en vir Lizé Saunders wat die sang so mooi gelei het en ons harte nader aan God getrek het.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.